BMW M54

   BMW M54-enjin
Oorsig
Vervaardiger BMW
Produksietyd 2000–2006
Konfigurasie Inlynsessilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 2,2–3,0 L (134–183 cu in)
Blok Aluminium
Kopstuk Aluminium
Stelsels
Klepwerking DOHC met VVT
Brandstoftipe Petrol
Plek in geskiedenis
Voorganger BMW M52
Opvolger BMW N52

Die BMW M54 is 'n natuurlik-geaspireerde reguit-6-enjin wat van 2000 tot 2006 vervaardig is. Dit is in die E53 X5 vrygestel[1] en is die plaasvervanger vir die M52-enjin. Die S54 is die gelykstaande hoëprestasie-enjin wat in die E46 M3, die Z3 M Coupé/Roadster en die E85 Z4 M gebruik word. Die BMW M56 SULEV-enjin (wat in verskeie deelstate van die Verenigde State verkoop word) is gebaseer op die M54.

Die M54 is uitgefaseer na die bekendstelling van die BMW N52-enjin in 2004. Van 2001 tot 2003 was die M54 op die lys van Ward se 10 beste enjins.

  1. "Bmw m54 Engine". www.scribd.com. Besoek op 17 Junie 2016.

Developed by StudentB